VirtueMart Login

Primary colours / Primêre kleure

Primary colours

Primary colours sorting activity

Divide the children into three groups, one for each primary colour. give the children in each group a badge in their colour. Have the children look for objects in their colour to make a display with. Provide materials to make this an interesting project, e.g. give them a large sheet of paper to paint in their colour to use as a base or a length of material in their colour to put the display onto. The children could also paint boxes or other containers in their colour, cut out pictures from magazines, paint pictures or do a collage.

Free! Primary colours badges.
Prints onto 1 x A4 sheet.
Download the PDF here.

Primary colours shape stencil
Photo Library topics for Primary colours
Primary colours banner
Free! Primary colours theme banner.
Prints onto 3 x A4 sheets.
Download the PDF here.
More Primary colours activities and activity sheets can be found in the Summer Term Module A material.
Free! Alphabet play dough mats or charts. Prints onto 1 x A4 sheet. Laminate to use with play dough. Roll sausages from the play dough and lay them down on top of the letters. Cut, pinch or snip the length of the sausages to fit.
Download the PDF here:
B for blue
R for red
Y for yellow
Free! Primary colours domino game.
Prints onto 2 x A4 sheets. Print 1 copy.
Download the PDF here.
Primêre kleure

Primêre kleure sorteeraktiwiteit

Verdeel die kinders in drie groepe, een vir elke primêre kleur. Gee vir elke kind in elke groep 'n kenteken in hulle kleur. Die kinders soek voorwerpe in hulle kleur om 'n uitstalling mee te maak. Voorsien materiale om dit 'n interessante projek te maak, bv. Gee vir hulle 'n groot vel papier wat hulle in hulle kleur kan verf om as basis te dien of 'n lengte materiaal in hulle kleur waarop hulle die uitstalling kan plaas. Die kinders kan ook bokse of ander houers in hulle kleur verf, prente uit tydskrifte knip, prente verf of 'n collage maak.

Gratis! Primêre kleure kentekens.
Afdruk op 1 x A4 papier.
Laai die PDF hier af.

Primary colours shape stencil
Colour Charts for Primary colours
Primêre kleure  banner
Gratis! Primêre kleure temabanier.
Afdruk op 3 x A4 papier.
Laai die PDF hier af.
Nog Primêre kleureaktiwiteite en aktiwiteitkaarte kan in die Somer Kwartaal Module A materiaal gevind word.
Gratis! Alfabet speelkleimatjies of kaarte.
Afdrukke op 1 x A4 papier. Gelamineer om met speelklei te gebruik. Maak worsies met die klei en plaas hulle bo-op die letters. Knip, druk of knyp die lengte van die worsies om op die letters te pas.
Laai die PDF hier af:
B vir blou
G vir geel
R vir rooi